Jesus het vir jou gebid

Niemand het my vertel dat Jesus vir my (en jou) gebid het 2000+ jaar gelede nie!!! . (miskien kon ek dit nie onthou nie). Iewers in die middel van ‘n nag, tydens my benoude tydperk verlede jaar, lees ek toe Johannes 17. Dit gaan oor Sy gebede vir homself, dissipels en die toekomstige gelowiges, voordat … More Jesus het vir jou gebid

Deur Genade Alleen

Nooit weer sal God oor jou toornig wees nie. Die huidige “era” (aeon /ˈiːɒn/, ook gespel as eon) van genade en geloof, wat ons voorberei vir die volgende “era”, het begin met die kruisiging en opstanding van Jesus, Seun van God en dit sal eindig die dag met Sy wederkoms, waarna die kinders van God in … More Deur Genade Alleen

Betekenis van die Bloed

‘n Paar weke terug het ek gebid:”Here ek verstaan nie die diepere betekenis van “die bloed” in U Heilige konteks nie ….. (ek het gelees dat bloed dwarsdeur ander kulture, asook in die okkult bedrywighede in Afrika en elders, deur al die eeue heen, betekenis het en word gereeld gebruik in rituele. ) So het … More Betekenis van die Bloed